
Rugby
Listen now
Opwindende nuus! André Pretorius en MW Welman gaan elke Vrydag gesels oor die tegniese aspekte van rugby! Taktiek, vaardighede, brandpunte: Alles wat jy wil weet van rugby! Die week gesels ons oor hoe ons dink die Springbokke se spelpatroon begin vorm aanneem en hoe ons dink die Bokke gaan speel vorentoe. Ons gesels ook oor Manie Libbok se toekoms en probleme en hoe ons dink Joe Schmidt te werk sal gaan om die Bokke die hoof te kan bied.

Next listen
S2E1: Understanding How The Bulls and Glasgow Warriors Play | André Pretorius